Jeremiah 43:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die woord van die HERE tot Jeremia in Tagpanhes gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | By Tagpanges het die Here weer vir Jeremia ’n boodskap gegee. Hy het gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die woord van die HERE tot Jeremia gekom in Tagp nhes en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Die woord van die Here het in Tagpanges tot Jeremia gekom: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die woord van die Here het toe in Tagpanhes tot Jeremia gekom: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die stad Tagpanges het Jeremia gehoor die Here sê vir hom: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | By Tagpanges het die Here weer met Jeremia gepraat. Hy het gesê: |