Jeremiah 43:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het toe in Egipteland aangekom, want hulle het nie na die stem van die HERE geluister nie; so het hulle tot by Tagpanhes gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense het hulle nie gesteur aan wat die Here gesê het nie en Egipte toe gegaan. Hulle het tot by die stad Tagpanges gegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle het na Egipteland getrek; want hulle het nie geluister na die stem van die HERE nie. En hulle het tot by Tagp nhes gekom. |
| Afrikaans 1983 | Joganan-hulle het die Here nie gehoorsaam nie en is na Egipte toe. Daar het hulle in Tagpanges aangekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het in Egipteland aangekom – want hulle het nie na die stem van die Here geluister nie – en tot by Tagpanhes gevorder. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het na Egipte gegaan en by die stad Tagpanges aangekom. Hulle was nie gehoorsaam aan die Here nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense het hulle nie gesteur aan wat die Here gesê het nie en het Egipte toe gegaan. Hulle het by die stad Tagpanges aangekom. |