Jeremiah 43:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal ook die beelde van Bet-Semes, wat in Egipteland is, verbreek; en die huise van die gode van die Egiptenaars moet hy met vuur verbrand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal die pilare voor die tempel van die son in Egipte afbreek en die tempels van die Egiptiese gode afbrand.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy sal die klippilare van Bet-Semes wat in Egipteland is, verbreek en die huise van die gode van Egipte met vuur verbrand. |
| Afrikaans 1983 | Hy sal die klippilare in Bet-Semes stukkend slaan, Bet-Semes in Egipte, en hy sal die tempels van Egipte afbrand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sal die klippilare van die sontempel in Egipteland stukkend breek; die tempels van die gode van Egipte sal hy afbrand.” ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nebukadnesar sal die klip-pale van die stad Bet-Semes in Egipte breek, en hy sal die tempels van die gode van Egipte verbrand.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal die pilare voor die tempel van die son in Egipte afbreek. Verder sal hy ook die tempels van die Egiptiese gode afbrand.” |