Jeremiah 43:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Jeremia klaar gemaak het om met die hele volk al die woorde van die HERE hulle God te spreek waarvoor die HERE hulle God hom na hulle gestuur het, al hierdie woorde, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Jeremia klaar die hele boodskap van die Here hulle God aan al die mense gegee het, |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Jeremia geëindig het om die hele volk toe te spreek met al die woorde van die HERE hulle God, waarmee die HERE hulle God hom na hulle gestuur het, naamlik al hierdie woorde, |
| Afrikaans 1983 | Maar toe Jeremia klaar vir al die mense alles gesê het wat die Here hulle God gesê het en wat Hy vir hulle laat weet het, al hierdie woorde, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Net toe Jeremia klaar al die woorde van die Here hulle God vir die hele volk gesê het – al hierdie woorde waarmee die Here hulle God hom na hulle gestuur het – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jeremia het vir al die mense alles gesê wat hulle God gesê het, hy het die hele boodskap van die Here vir hulle vertel. Maar toe hy dit klaar gesê het, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Jeremia klaar gepraat het en gesê het wat die Here wou hê hulle moes hoor, |