Jeremiah 42:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het vir hulle gesê: So spreek die HERE, die God van Israel, na wie julle My gestuur het om julle smeking voor Hom te bring; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het vir hulle gesê: “Julle het my na die Here, die God van Israel gestuur om julle versoek voor Hom te stel. Die Here sê: |
| Afrikaans 1933/1953 | en aan hulle gesê: So spreek die HERE, die God van Israel, na wie julle my gestuur het om julle smeking eerbiediglik voor sy aangesig te bring: |
| Afrikaans 1983 | en vir hulle gesê: So sê die Here die God van Israel na wie toe julle my gestuur het om julle versoek aan Hom voor te lê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en vir hulle gesê: “So sê die Here, die God van Israel na wie julle my gestuur het om julle smeekbede voor Hom neer te lê, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het vir hulle gesê: “Julle het my gestuur na die Here toe, die God van Israel, om vir Hom te sê wat julle vra. Die Here sê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het vir hulle gesê: “Julle het my na die Here wat die God van Israel is, gestuur om raad te vra. Hier is sy antwoord: |