Jeremiah 42:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het hy Johanan, die seun van Kareag, geroep, en al die owerstes van die leërs wat by hom was, en die hele volk, van klein tot groot,
Afrikaans (NLV) 2011 Jeremia het Joganan seun van Kareag, die weermagoffisiere en ook die gewone mense uit alle vlakke van die samelewing laat roep.
Afrikaans 1933/1953 en hy het Johanan, die seun van Kar,ag, geroep en al die owerstes van die leërs wat by hom was, en die hele volk, klein en groot,
Afrikaans 1983 Hy het Joganan seun van Kareag, al die leëraanvoerders by hom en al die ander mense, klein en groot, geroep
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het Joganan, seun van Kareag, en al die bevelvoerders van die leërafdelings wat by hom was, en ook die hele volk, klein en groot, geroep
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het na Joganan toe gegaan en na al die offisiere wat by hom was, en hy het al die mense geroep, die onbelangrike en die belangrike mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jeremia het toe vir Joganan en die offisiere en ook die gewone mense laat roep.