Jeremiah 42:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ná tien dae het die woord van die HERE tot Jeremia gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Na tien dae het die Here vir Jeremia ’n antwoord gegee.
Afrikaans 1933/1953 En aan die einde van tien dae het die woord van die HERE tot Jeremia gekom,
Afrikaans 1983 Tien dae later het die woord van die Here tot Jeremia gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná tien dae het die woord van die Here tot Jeremia gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Tien dae later het Jeremia gehoor die Here praat met hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na tien dae het die Here vir Jeremia ’n antwoord gegee.