Jeremiah 42:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sodat die HERE jou God ons die weg kan wys wat ons kan bewandel en wat ons kan doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Vra die Here jou God wat ons moet doen en waarheen ons moet gaan.”
Afrikaans 1933/1953 dat die HERE u God ons bekend mag maak die pad wat ons moet trek, en die saak wat ons moet doen.
Afrikaans 1983 Bid tog dat die Here jou God aan ons bekend maak waarheen ons moet gaan en wat ons moet doen.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat die Here u God aan ons bekend maak die pad waarop ons moet gaan, en wat ons te doen staan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jou God die Here moet vir ons sê waarnatoe ons moet gaan en wat ons moet doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vra die Here jou God mooi om ons te wys wat ons moet doen en waarheen ons moet gaan.”