Jeremiah 42:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as julle sê: Ons sal nie in hierdie land woon nie en nie luister na die stem van die HERE julle God nie, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar julle sal aan die Here julle God ongehoorsaam wees as julle sê: ‘Ons wil nie in hierdie land bly nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as julle sê: Ons wil in hierdie land nie bly nie, sodat julle nie luister na die stem van die HERE julle God nie, |
| Afrikaans 1983 | Maar as julle die Here julle God nie wil gehoorsaam nie, as julle sê julle wil nie in hierdie land bly nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar as julle sê, “Ons wil nie in hierdie land bly nie,” en, sonder om na die stem van die Here julle God te luister, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Maar as julle sê julle wil nie in hierdie land bly nie, as julle nie wil doen wat julle God die Here vir julle sê nie, dan sal dit sleg gaan met julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar julle sal aan My ongehoorsaam wees as julle sê: ‘Ons wil nie in hierdie land bly nie,’ maar sê: |