Jeremiah 42:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het al die owerstes van die leërs nader gekom en Jóhanan, die seun van Kareag, en Jisanja, die seun van Hosaja, en die hele volk, van die kleinste tot die grootste, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al die weermagoffisiere, ook Joganan seun van Kareag en Asarja seun van Hosaja, asook nog mense uit elke vlak van die samelewing het gekom |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het al die owerstes van die leërs aangekom, naamlik Johanan, die seun van Kar,ag, en As rja, die seun van Hos ja, en die hele volk, klein en groot, |
| Afrikaans 1983 | Al die leëraanvoerders, Joganan seun van Kareag, Asarja seun van Hosaja, al die mense, klein en groot, het na die profeet Jeremia toe gekom |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die bevelvoerders van die leërafdelings en Joganan, seun van Kareag, asook Jesanja, seun van Hosaja, en die hele volk, klein en groot, het nader gegaan |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die offisiere en Joganan en Jesanja seun van Hosaja en al die ander mense, onbelangrike en belangrike mense, het na die profeet Jeremia toe gekom |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Groot klomp mense het na Jeremia toe gekom omdat hy ’n profeet van die Here was. Onder hulle was al die offisiere van die weermag, maar ook Joganan die seun van Kareag en Asarja die seun van Hosaja. By hulle was daar ook nog mense uit elke vlak van die samelewing. |