Jeremiah 41:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle in die middel van die stad kom, het Ismael, die seun van Netánja, hulle gedood en hulle in die middel van die kuil gegooi, hy en die manne wat by hom was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle in die middel van die stad aankom, het Ismael en die manne saam met hom 70 van die 80 doodgemaak. Hulle het die lyke in ’n put gegooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar toe hulle binne-in die stad kom, het Ismael, die seun van Net nja, hulle gedood en in die put gegooi, hy en die manne wat by hom was. |
| Afrikaans 1983 | Maar toe hulle binne in die stad is, het Ismael seun van Netanja, hy en die manne wat by hom was, sewentig van die mans doodgemaak en in 'n put gegooi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar net toe hulle in die middel van die dorp kom, het Ismael, seun van Netanja, hulle vermoor en hulle in 'n opgaarput gegooi, hy en die manne by hom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar toe hulle in die stad kom, het Ismael en die manne by hom begin om daardie mans dood te maak en hulle het die lyke van die mans in 'n gat gegooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hulle in die stad aankom, het Ismael en die manne saam met hom 70 van die 80 mense doodgemaak. Hy het die lyke in ’n put gegooi. |