Jeremiah 41:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die tweede dag nadat hy Gedalja doodgemaak het, het niemand dit geweet nie,
Afrikaans (NLV) 2011 Die volgende dag, nog voordat iemand iets van Gedalja se moord gehoor het,
Afrikaans 1933/1953 En op die tweede dag, nadat hy Ged lja gedood het, sonder dat dit nog bekend was,
Afrikaans 1983 Die dag ná die moord op Gedalja, toe niemand nog daarvan wis nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die tweede dag ná die moord op Gedalja, terwyl niemand dit nog geweet het nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [4-5] Op die tweede dag daarna het daar mans uit die stede Sigem, Silo en Samaria in Mispa aangekom. Dit was 80 mans. Niemand buite die stad het toe geweet dat Ismael vir Gedalja vermoor het nie. Die mans het hulle baarde afgeskeer en hulle klere geskeur en hulleself stukkend gesny. Hulle het koring-offers en wierook by hulle gehad, hulle wou dit na die tempel van die Here bring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volgende dag, nog voordat enigiemand iets van Gedalja se moord gehoor het,