Jeremiah 41:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ismael het ook al die Jode wat by hom was, saam met Gedalja, in Mispa gedood, en die Chaldeërs wat daar gevind is, en die krygsmanne.
Afrikaans (NLV) 2011 Ismael het al die Jode wat daar by Gedalja in Mispa was, doodgemaak. Hy het ook die Babiloniese soldate wat by Gedalja was, vermoor.
Afrikaans 1933/1953 Ook het Ismael al die Jode verslaan wat by hom, by Ged lja, in Mispa was, en die Chaldeërs, die krygsmanne, wat daar te vinde was.
Afrikaans 1983 Ismael het ook al die Judeërs wat by Gedalja in Mispa was en die Galdese soldate wat daar was, doodgemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ook al die Judeërs wat by hom, Gedalja, in Mispa was, en die Galdeërs wat hulle daar bevind het, die krygsmanne, is deur Ismael neergevel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ismael het ook al die Judeërs doodgemaak wat by Gedalja was, en al die soldate van die Galdeërs wat daar was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het ook al die Jode doodgemaak wat daar by Gedalja was. Ismael het ook die Babiloniese soldate vermoor wat by Gedalja in Mispa was.