Jeremiah 41:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Ismael, die seun van Netánja, en die tien manne wat by hom was, opgestaan en Gedalja, die seun van Ahikam, die seun van Safan, met die swaard verslaan en hom gedood wat die koning van Babel as goewerneur oor die land aangestel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | het Ismael en sy manskappe opgespring en Gedalja met ’n swaard doodgesteek. Die koning van Babel het Gedalja seun van Agikam, kleinseun van Safan, as goewerneur oor die land aangestel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Ismael, die seun van Net nja, opgestaan en die tien manne wat by hom was, en hulle het Ged lja, die seun van Ah¡kam, die seun van Safan, met die swaard verslaan. So het hy hom dan gedood wat die koning van Babel oor die land aangestel het. |
| Afrikaans 1983 | het Ismael seun van Netanja en die tien man wat by hom was, opgespring en vir Gedalja seun van Agikam, seun van Safan, doodgemaak. Gedalja was die man wat deur die koning van Babel in bevel van die land geplaas is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het Ismael, seun van Netanja, en die tien manne wat by hom was, opgestaan en Gedalja, seun van Agikam, seun van Safan, met die swaard neergevel en hom doodgemaak – hy wat deur die koning van Babilonië in die land aangestel is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | het Ismael en die tien manne by hom opgestaan en hulle het vir Gedalja met swaarde gekap en doodgemaak. Gedalja was die man vir wie die koning van Babel gekies en aangestel het om oor die land te regeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | het Ismael en sy tien manskappe opgespring en Gedalja met ’n swaard doodgesteek. |