Jeremiah 41:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Ismael, die seun van Netánja, het met agt man van Johanan ontvlug en na die Ammoniete gegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Intussen het Ismael en agt van sy volgelinge Joganan ontglip en na die Ammoniete gevlug. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Ismael, die seun van Net nja, het van Johanan ontsnap saam met agt man en weggetrek na die kinders van Ammon. |
| Afrikaans 1983 | Maar Ismael seun van Netanja het met ag man weggekom van Joganan af en is na die Ammoniete toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Ismael, seun van Netanja, het met agt manne van Joganan af weggekom en na die Ammoniete gegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ismael het saam met ag manne gevlug. Hulle het weggekom van Joganan en hulle het na die Ammoniete toe gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Intussen het Ismael en agt van sy mense weggekom en na die Ammoniete toe gevlug. |