Jeremiah 41:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het al die manskappe wat Ismael uit Mispa as gevangenes weggevoer het, omgewaai en teruggekeer en na Johanan, die seun van Kareag, gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die mense wat Ismael in Mispa gevange geneem het, het ontsnap en na Joganan toe oorgeloop.
Afrikaans 1933/1953 en die hele volk wat Ismael uit Mispa as gevangenes weggevoer het, het omgedraai en weer oorgeloop na Johanan, die seun van Kar,ag.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die mense wat deur Ismael uit Mispa as gevangenes weggevoer is, het omgedraai, teruggekeer en na Joganan, seun van Kareag, gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die mense vir wie Ismael gevang het en saamgevat het uit Mispa, het toe weggegaan van Ismael en hulle het na Joganan toe gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het ontsnap en vir Joganan teen Ismael begin help.