Jeremiah 41:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het hulle al die manne geneem en teen Ismael, die seun van Netánja, gaan veg en hom by die groot waters wat in Gíbeon is, gevind.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het toe al die mans saam met hulle geneem om teen Ismael te veg. Hulle het hom by die groot dam naby Gibeon aangetref.
Afrikaans 1933/1953 het hulle al die manne geneem en weggetrek om teen Ismael, die seun van Net nja, te veg; en hulle het hom aangetref by die groot water wat by G¡beon is.
Afrikaans 1983 het hulle al hulle manskappe gevat en vertrek om vir Ismael seun van Netanja aan te val. Hulle het hom by die groot dam in Gibeon gekry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het hulle al die manne geneem en gegaan om teen Ismael, seun van Netanja, te veg. Hulle het hom aangetref by die groot dam by Gibeon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hulle het al hulle manne geneem om oorlog te gaan maak teen Ismael. Hulle het vir Ismael gekry by die groot dam naby Gibeon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het toe al die mans saam met hulle gevat en teen Ismael gaan baklei. Hulle het by die groot dam naby Gibeon op hom afgekom.