Jeremiah 41:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar toe Johanan, die seun van Kareag, en al die owerstes van die leërs wat by hom was, hoor van al die onheil wat Ismael, die seun van Netánja, gedoen het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Joganan seun van Kareag en die groep soldate wat saam met hom was, het gehoor van die gruwels wat Ismael gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Johanan, die seun van Kar,ag, en al die owerstes van die leërs wat by hom was, hoor al die onheil wat Ismael, die seun van Net nja, aangerig het, |
| Afrikaans 1983 | Toe Joganan seun van Kareag, en al die bevelhebbers van die soldate wat by hom was, hoor van al die gruweldade wat Ismael seun van Netanja begaan het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar toe Joganan, seun van Kareag, en al die bevelvoerders van die leërafdelings wat by hom was, hoor van al die kwaad wat Ismael, seun van Netanja, aangerig het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Joganan en al die offisiere wat by hom was, het gehoor van al die slegte dinge wat Ismael gedoen het |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar Joganan en die groep soldate wat by hom was, het gehoor van die gruwels wat Ismael gedoen het. |