Jeremiah 40:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe kom hulle by Gedalja in Mispa, naamlik Ismael, die seun van Netanja, en Jóhanan en Jónatan, die seuns van Kareag, en Seraja, die seun van Tanhumet, en die seuns van Efai, die Netofatiet, en Jesanja, die seun van 'n Maägatiet, hulle en hulle mans.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het na Gedalja toe gekom waar hy in Mispa was. Hulle was Ismael seun van Netanja, Joganan en Jonatan, seuns van Kareag, Seraja seun van Tangumet, die seuns van Efai uit Netofa en Jaäsanja uit Maäka.
Afrikaans 1933/1953 het hulle na Ged lja gekom in Mispa, naamlik Ismael, die seun van Net nja, en Johanan en Jonatan, die seuns van Kar,ag, en Ser ja, die seun van T nhumet, en die seuns van Efai, die Netofatiet, en Jes nja, die seun van die Maägatiet, hulle en hulle manskappe.
Afrikaans 1983 Die bevelhebbers en hulle manskappe is toe ook na Gedalja toe in Mispa. Onder hulle was Ismael seun van Netanja, Joganan en Jonatan seuns van Kareag, Seraja seun van Tangumet, die seuns van Efai uit Netofa, en Jaäsanja seun van iemand uit Maäka, hulle met hulle manskappe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het hulle na Gedalja in Mispa gekom. Dit was Ismael, seun van Netanja, Joganan en Jonatan, seuns van Kareag, asook Seraja, seun van Tangumet, en die seuns van Efai uit Netofa, en ook Jesanja, seun van 'n man uit Maäga – hulle en hulle manskappe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die offisiere het na Gedalja toe gekom in die stad Mispa. Die offisiere was Ismael seun van Netanja, Joganan seun van Kareag, Seraja seun van Tangumet, die seuns van Efai van die stad Netofa, en Jesanja van die stad Maäka. Dit was die offisiere en hulle manne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie offisiere en manskappe het na Gedalja toe in Mispa gegaan. Hulle was Ismael die seun van Netanja, Joganan en Jonatan die seuns van Kareag, Seraja die seun van Tangumet, die seuns van Efai uit Netofa en Jaäsanja uit Maäka en hulle manskappe.