Jeremiah 40:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jeremia het toe gegaan na Gedalja, die seun van Ahikam, na Mispa; en by hom gaan woon onder die volk wat in die land oorgebly het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jeremia het toe na Gedalja in Mispa gegaan. Hy het saam met hom tussen die paar mense van Juda wat in die land agtergebly het, gaan bly. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jeremia het by Ged lja, die seun van Ah¡kam, in Mispa gekom en by hom gewoon onder die volk wat in die land oorgebly het. |
| Afrikaans 1983 | Jeremia is toe na Gedalja seun van Agikam toe in Mispa. Hy het daar by hom gaan bly tussen die mense wat in die land oor was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jeremia het na Gedalja, seun van Agikam, in Mispa gegaan. Hy het by hom gebly tussen die mense wat in die land oor was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jeremia het na Gedalja toe in Mispa gegaan en hy het daar by hom gaan bly saam met die mense wat nog oorgebly het in die land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jeremia het toe na Gedalja toe gegaan. Hy was in Mispa. Jeremia het tussen die paar mense van Juda wat in die land agtergebly het, by Gedalja gaan bly. |