Jeremiah 40:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die owerste van die lyfwag het Jeremia geneem en vir hom gesê: Die HERE jou God het hierdie onheil oor hierdie plek gespreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hoof van die lyfwagte het Jeremia na hom toe laat kom en gesê: “Die Here jou God het bepaal dat onheil hierdie plek sal tref.
Afrikaans 1933/1953 Die owerste van die lyfwag het naamlik Jeremia laat haal en vir hom gesê: Die HERE jou God het hierdie onheil oor hierdie plek gespreek,
Afrikaans 1983 Die hoof van die lyfwag het vir Jeremia laat haal en vir hom gesê: “Die Here jou God het gesê hierdie ramp sal oor hierdie plek kom,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die aanvoerder van die lyfwag het Jeremia laat haal en vir hom gesê: “Die Here jou God het hierdie onheil oor hierdie plek aangekondig,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hoof-offisier het vir Jeremia apart geneem en hy het met Jeremia gepraat waar hulle alleen was. Hy het vir Jeremia gesê: “Dit is jou God die Here wat die mense van hierdie plek gestraf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nebusaradan was die hoof van die koning se persoonlike wagte. Hy het Jeremia na hom toe laat kom en gesê: “Die Here jou God het gesê dat slegte dinge hierdie land sal tref.