Jeremiah 40:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Gedalja, die seun van Ahikam, het vir Jóhanan, die seun van Kareag, gesê: Jy mag hierdie ding nie doen nie, want jy spreek bedrog van Ismael.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Gedalja het vir Joganan gesê: “Jy mag Ismael nie gaan vermoor nie. Wat jy oor hom sê, is nie die waarheid nie.”
Afrikaans 1933/1953 Maar Ged lja, die seun van Ah¡kam, het vir Johanan, die seun van Kar,ag gesê: Doen hierdie ding nie, want jy spreek onwaarheid van Ismael.
Afrikaans 1983 Maar Gedalja seun van Agikam het vir Joganan seun van Kareag gesê: “Jy doen dit nie! Dit is nie waar wat jy oor Ismael sê nie!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Gedalja, seun van Agikam, het vir Joganan, seun van Kareag, gesê: “Moenie hierdie ding doen nie, want wat jy oor Ismael sê, is 'n leuen.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Gedalja het vir Joganan gesê: “Nee, jy moenie dit doen nie. Jy vertel leuens oor Ismael.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar Gedalja wou hom nie glo nie. Hy het gesê: “Jy mag Ismael nie vermoor nie, want wat jy oor hom sê, is nie die waarheid nie.”