Jeremiah 40:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê vir hom: Weet jy sekerlik dat Baäls, die koning van die Ammoniete, Ismael, die seun van Netánja, gestuur het om jou dood te maak? Maar Gedalja, die seun van Ahikam, het hulle nie geglo nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het vir hom gesê: “Weet u dat die Ammonitiese koning Baälis vir Ismael seun van Netanja gestuur het om u te vermoor?” Maar Gedalja wou hulle nie glo nie.
Afrikaans 1933/1953 en vir hom gesê: Weet u wel dat B älis, die koning van die kinders van Ammon, Ismael, die seun van Net nja, gestuur het om u dood te slaan? Maar Ged lja, die seun van Ah¡kam, het hulle nie geglo nie.
Afrikaans 1983 en vir hom gevra: “Weet jy dat koning Baälis van die Ammoniete vir Ismael seun van Netanja opdrag gegee het om jou te vermoor?” Maar Gedalja seun van Agikam het hulle nie geglo nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en vir hom gesê: “Is jy hoegenaamd bewus daarvan dat Baälis, koning van die Ammoniete, vir Ismael, seun van Netanja, gestuur het om jou om die lewe te bring?” Maar Gedalja, seun van Agikam, het hulle nie geglo nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hulle het vir hom gesê: “Weet jy dat koning Baälis van die Ammoniete vir Ismael gestuur het om jou te vermoor?” Maar Gedalja het hulle nie geglo nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het vir hom gesê: “Weet u dat die Ammonitiese koning Baälis vir Ismael, die seun van Netanja, gestuur het om u te vermoor?” Maar Gedalja wou hulle nie glo nie.