Jeremiah 40:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verder het Johanan, die seun van Kareag, en al die owerstes van die leërs wat in die veld was, na Gedalja in Mispa gekom,
Afrikaans (NLV) 2011 Kort hierna het Joganan seun van Kareag en die ander offisiere van die manskappe in die platteland na Gedalja in Mispa gekom.
Afrikaans 1933/1953 Maar Johanan, die seun van Kar,ag, en al die owerstes van die leërs wat in die veld was, het na Ged lja gekom in Mispa
Afrikaans 1983 Joganan seun van Kareag en al die bevelhebbers van die soldate wat nog in die veld was, het na Gedalja toe gekom in Mispa
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Joganan, seun van Kareag, en al die bevelvoerders van die leërafdelings wat in die veld was, het na Gedalja in Mispa gekom
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Joganan en die offisiere wat in die veld was, het na Gedalja toe gekom in Mispa
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kort hierna het Joganan die seun van Kareag en die ander offisiere van die manskappe wat in die platteland was, na Gedalja in Mispa gekom.