Jeremiah 4:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het die berge gesien, en kyk, hulle het gebewe, en al die heuwels het liggies beweeg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het gekyk na die berge en die heuwels en hulle het gebewe en geskud. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het na die berge gekyk, en hulle het gebewe, en al die heuwels het geskud. |
| Afrikaans 1983 | ek het na die berge gekyk, en hulle het gebewe, na al die heuwels, en hulle het geskud. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het na die berge gekyk, en kyk, hulle het geskud, en al die heuwels het gebewe! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het na die berge gekyk, en hulle het almal gebewe en heen en weer geskud. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het na die berge en die heuwels gekyk, en hulle het gebewe. |