Jeremiah 4:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het die aarde gesien, en kyk, dit was sonder vorm en leeg; en die hemele, en hulle het geen lig gehad nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het na die aarde gekyk, en dit was woes en leeg. Ek het ook na die hemel gekyk, en daar was geen lig nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het na die aarde gekyk, en dit was woes en leeg; ook na die hemel, en sy lig was daar nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek het na die land gekyk, en dit was onbewoonbaar, na die hemel, en die lig was daaruit weg; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het na die aarde gekyk, en kyk, dit was woes en leeg, ook na die hemel, en daar was geen lig nie! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het na die land gekyk, en dit was leeg, niemand het daar gewoon nie. Ek het na die lug gekyk, en die sterre het nie geskyn nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het na die aarde gekyk en gesien dat dit woes en leeg was. Ek het ook na die hemel gekyk, en dit was sonder lig. |