Jeremiah 4:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe lank sal ek die vaandel sien en die geluid van die basuin hoor? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoe lank gaan ek nog die oorlogsbanier aanskou? Hoe lank gaan ek nog die oorlogsbasuin hoor? |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoe lank sal ek die banier sien, die basuingeluid hoor? |
| Afrikaans 1983 | Hoe lank sal ek nog die vyande se vaandel sien, die geluid van die ramshoring hoor? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hoe lank sal ek nog die banier sien, die geluid van die ramshoring hoor? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoe lank sal ons nog sien hoe die vyande hulle vlag swaai, hoe lank sal ons nog die ramshoring hoor blaas?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoe lank gaan dit nog aanhou? Hoe lank gaan hulle nog aanhou om die trompette te blaas? |