Jeremiah 4:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verwoesting op verderf word uitgeroep; want die hele land is verwoes; skielik is my tente verwoes en my gordyne in 'n oomblik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die een ramp volg die ander totdat die land heeltemal verwoes is. Skielik is al wat ’n blyplek en skuiling is, tot niet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verwoesting op verwoesting word uitgeroep, want die hele land is verwoes; skielik is my tente verwoes, my tentdoeke in 'n oomblik. |
| Afrikaans 1983 | Die val van die een stad na die ander word uitgeskreeu, die hele land is verwoes. Met een slag is my wonings vernietig, in een oomblik my woonplekke. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ineenstorting volg op ineenstorting, ja, die hele land word verwoes. Onverwags word my tente verwoes, binne 'n oomblik my tentdoeke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons hoor hulle breek al die stede af, eers die een stad, en dan die ander stad, hulle verwoes die hele land. Ons het skielik nie meer plek waar ons kan woon nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die een ramp na die ander het gekom totdat die land heeltemal verwoes was. In ’n oogwink is al wat ’n blyplek is, tot niet gemaak. |