Jeremiah 4:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want 'n stem verkondig uit Dan en verkondig ellende van die berg Efraim af.
Afrikaans (NLV) 2011 Uit Dan en die heuwels van Efraim word jou vernietiging aangekondig.
Afrikaans 1933/1953 Want 'n stem verkondig uit Dan en laat onheil hoor van die gebergte van Efraim af.
Afrikaans 1983 Daar kom 'n boodskap uit Dan, daar kom slegte nuus van die Efraimsberge af.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, 'n stem bring berig uit Dan, en kondig onheil aan vanaf die heuwelland van Efraim,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want mense skree uit die stad Dan, en uit die Efraim-berge vertel hulle van die vyande wat kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Slegte nuus word uit Dan in die noorde en die berge van Efraim gehoor.