Jeremiah 4:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Selfs 'n volle wind van daardie plekke sal oor my kom; ook nou sal ek teen hulle vonnis gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nee, Ek stuur ’n wind met sy volle krag. Ek gaan nou die oordeel oor hulle uitspreek.” |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Wind te sterk vir hierdie dinge sal vir My kom; nou sal Ek ook oordele teen hulle uitspreek. |
| Afrikaans 1983 | Ek bring die wind in sy volle krag oor hulle, Ek gaan nou die oordeel oor hulle uitspreek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Wind, te sterk daarvoor, kom op My af. Op my beurt gaan Ek nou oordele oor hulle uitspreek.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die stormwind is die vyande, hulle kom na My toe, en nou sal Ek ook sê hoe Ek my volk sal straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nee, Ek stuur ’n wind wat baie sterker as dit waai. Ondergang is julle voorland,” sê die Here. |