Jeremiah 39:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die koning van Babel die seuns van Sedekía in Ribla voor sy oë gedood; ook het die koning van Babel al die edeles van Juda gedood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar in Ribla het die koning van Babel Sedekia se seuns voor sy oë doodgemaak. Hy het ook die leiers van Juda daar doodgemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die koning van Babel het die seuns van Sedek¡a voor sy oë in Ribla geslag; ook het die koning van Babel al die edeles van Juda geslag. |
| Afrikaans 1983 | Die koning van Babel het die seuns van Sedekia voor sy oë doodgemaak in Ribla. Die koning van Babel het ook al die vername mense van Juda doodgemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die koning van Babilonië het in Ribla die seuns van Sedekia voor sy oë tereggestel. Die koning van Babilonië het ook al die hoëlui van Juda tereggestel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het Sedekia se seuns en al die belangrike mense van Juda daar in Ribla laat doodmaak terwyl Sedekia moes kyk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar in Ribla het die koning van Babel Sedekia se seuns voor sy oë doodgemaak. Hy het ook die leiers van Juda daar laat doodmaak. |