Jeremiah 39:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die elfde jaar van Sedekia, in die vierde maand, die negende dag van die maand, is die stad opgebreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Twee en ’n half jaar later, op 18 Julie, het hulle dit reggekry om ’n gat in die stadsmuur te breek.
Afrikaans 1933/1953 in die elfde jaar van Sedek¡a, in die vierde maand, op die negende van die maand, is in die stad ingebreek --
Afrikaans 1983 Op die negende van die vierde maand van die elfde jaar van koning Sedekia is die stadsmuur oopgebreek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die elfde regeringsjaar van Sedekia, in die vierde maand, op die negende van die maand, is die stadsmuur deurgebreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En in die twaalfde jaar nadat Sedekia koning geword het, op die negende dag van die vierde maand, het hulle deur die mure van die stad gebreek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Twee en ’n half jaar later, op die agtiende Julie, het die Babiloniërs dit reggekry om ’n gat in die muur te breek.