Jeremiah 39:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Ek sal jou op dié dag red, spreek die HERE, en jy sal nie oorgegee word in die hand van die manne vir wie jy bang is nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan sal Ek jou red, sê die Here. Jy sal nie oorgelewer word in die mag van dié mense vir wie jy so bang is nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar Ek sal jou in die dag red, spreek die HERE; en jy sal nie oorgegee word in die hand van die manne vir wie jy bang is nie.
Afrikaans 1983 Maar daardie dag sal Ek jou red, sê die Here, en jy sal nie uitgelewer word aan die mense vir wie jy bang is nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Ek sal jou red op daardie dag,” ’ is die uitspraak van die Here. ‘ “Jy sal nie oorgelewer word in die hande van die mense vir wie jy bang is nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Ek sal jou red daardie dag. Jy is bang vir die manne, maar Ek sal jou nie vir hulle gee nie. Ja,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar jy kan gerus wees, Ek sal jou red uit die hande van die mense vir wie jy so bang is.