Jeremiah 39:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarop het Nebusaradan, die owerste van die lyfwag, gestuur en Nebusasban, Rabsaris en Nergal-Sareser, Rabmag en al die vorste van die koning van Babel; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nebusaradan, bevelvoerder van die koninklike lyfwag, het die senior offisier Nebusasban en Nergal-Sareser, die koning se adviseur, en ook nog ander offisiere gestuur. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe stuur Nebusar dan, die owerste van die lyfwag, en Nebus sban, die r bsaris, en Nergal-Sar,ser, die rabmag, en al die bevelhebbers van die koning van Babel -- hulle het gestuur |
| Afrikaans 1983 | Nebusaradan die hoof van die lyfwag het toe vir Nebusasban die hoofamptenaar, en vir Nergal-Sareser die hoof van die strydwamag, en al die offisiere van die koning van Babel gestuur |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die boodskap na Nebusaradan, die aanvoerder van die lyfwag, die rabsaries Nebusasban, die hoofbevelvoerder Nergal-Sareser en al die belangrike persone van die koning van Babilonië gestuur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nebusaradan, die hoof-offisier, en Nebusasban, die hoof-amptenaar, en Nergal-Sareser, die hoof van die soldate wat op oorlogkarre geveg het, en al die offisiere van die koning van Babel |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die koning van Babel het belangrike offisiere gehad wat vir Jeremia moes sorg. Hulle was Nebusaradan, die hoof van die koning se persoonlike wagte, Nebusasban, hoof van die paleis, en Nergal-Saresar, wat die hoof van die weermag was, en ook nog ander offisiere. |