Jeremiah 39:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vat hom en kyk goed na hom, en doen hom geen kwaad nie; maar doen aan hom soos hy vir jou sê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kyk goed na Jeremia en sorg dat hy niks oorkom nie. As hy iets vra, gee dit vir hom.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Neem hom en hou jou oë oor hom en doen hom geen kwaad nie; maar doen met hom soos hy jou sal sê. |
| Afrikaans 1983 | “Vang vir Jeremia, kyk goed na hom, moet hom nie kwaad aandoen nie en doen vir hom wat hy vir jou sê.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Neem hom en hou 'n oog oor hom! Moet hom geen kwaad aandoen nie, maar doen aan hom presies soos hy jou versoek.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet vir Jeremia laat haal en hom oppas. Kyk dat niks met hom gebeur nie, en doen wat hy vir jou sê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Kyk goed na Jeremia en sorg dat hy niks oorkom nie. As hy iets vra, gee dit vir hom.” |