Jeremiah 39:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Nebusaradan, die owerste van die lyfwag, het van die armes van die volk, wat niks gehad het nie, in die land Juda verlaat en terselfdertyd aan hulle wingerde en lande gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Nebusaradan het van die armste mense in Juda agtergelaat. Hy het by dié geleentheid vir hulle wingerde en landerye gegee.
Afrikaans 1933/1953 Maar van die arm mense wat niks gehad het nie, het Nebusar dan, die owerste van die lyfwag, in die land Juda laat agterbly en aan hulle wingerde en landerye in die tyd gegee.
Afrikaans 1983 Maar hy het die arm mense, dié uit die volk wat niks besit het nie, in Juda laat bly en daardie dag die wingerde en die lande aan hulle gegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van die armstes van die bevolking wat niks gehad het nie, het Nebusaradan, die aanvoerder van die lyfwag, in die land Juda laat agterbly. Hy het in dié tyd vir hulle wingerde en landerye gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nebusaradan het die arm mense wat niks gehad het nie, in die land Juda laat bly en hy het toe ook vir hulle lande en wingerde gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar Nebusaradan het party van die armste mense in Juda laat agterbly. Hy het vir hulle wingerde en landerye gegee.