Jeremiah 38:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ebed-Meleg het uit die koning se huis uitgegaan en met die koning gespreek en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ebed-Melek het van die paleis af na die koning gegaan en vir hom gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | het Ebed-Meleg uit die paleis van die koning gegaan en met die koning gespreek en gesê: |
| Afrikaans 1983 | en Ebed-Melek het uit die paleis uit na die koning toe gegaan en vir hom gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het Ebed-Meleg uit die paleis gegaan en vir die koning gaan sê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en Ebed-Melek het uit die paleis gegaan en vir die koning gaan sê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ebed-Melek het van die paleis af na die hek waar die koning was, gegaan en vir hom gesê: |