Jeremiah 38:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê koning Sedekía: Kyk, hy is in jou hand, want dit is nie die koning wat iets teen jou kan doen nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Sedekia het toegegee en gesê: “Dit is reg so, hy is in julle hande. Ek sal niks doen om julle te keer nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En koning Sedek¡a het gesê: Kyk, hy is in julle mag, want die koning kan niks teen julle doen nie. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê koning Sedekia vir sy amptenare: “Hy is in julle mag, ek kan julle nie keer nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop het koning Sedekia gesê: “Kyk, hy is in julle hande. Die koning kan immers niks aan julle doen nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Sedekia het gesê: “Julle mag met Jeremia doen wat julle wil, ek kan julle nie stop nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Koning Sedekia het toegegee en gesê: “Dit is reg so, hy is in julle hande. Ek sal niks doen om julle te keer nie.” |