Jeremiah 38:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die HERE: Hierdie stad sal sekerlik oorgegee word in die hand van die leër van die koning van Babel, wat dit sal inneem.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek, die Here sê verder: ‘Julle kan verseker weet dat hierdie stad in die mag van die koning van Babel sal val. Hy sal die stad inneem.’”
Afrikaans 1933/1953 So spreek die HERE: Hierdie stad sal sekerlik oorgegee word in die mag van die leër van die koning van Babel, en hy sal dit inneem.
Afrikaans 1983 Die Here het verder gesê: Hierdie stad sal beslis in die mag van die koning van Babel oorgegee word en hy sal dit inneem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en ook: “So sê die Here, ‘Hierdie stad sal beslis oorgegee word in die hand van die leër van die koning van Babilonië, en hy sal dit inneem.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sê: Ek gee hierdie stad vir die soldate van die koning van Babel. Hulle sal dit oorwin, dit is seker.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek, die Here, sê: Julle kan seker weet dat Jerusalem in die mag van die koning van Babel sal beland. Hy sal die stad inneem.”