Jeremiah 38:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jeremia het toe in die voorhof van die gevangenis gebly tot die dag toe Jerusalem ingeneem is, en hy was daar toe Jerusalem ingeneem is.
Afrikaans (NLV) 2011 Jeremia het in die wagkwartiere van die paleis gebly tot Jerusalem die dag ingeneem is.
Afrikaans 1933/1953 En Jeremia het in die voorhof van bewaking gebly tot op die dag dat Jerusalem ingeneem is. En toe Jerusalem ingeneem is --
Afrikaans 1983 Jeremia het in die binneplaas van die paleiswag gebly totdat Jerusalem ingeneem is. Jerusalem is so ingeneem:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jeremia het in die binnehof van die wagte se kwartiere gebly tot op die dag dat Jerusalem ingeneem is. Dít het gebeur toe Jerusalem ingeneem is:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jeremia het in die binneplaas van die wagte gebly tot die dag toe die Galdeërs Jerusalem oorwin het. Die Galdeërs het Jerusalem oorwin. Dit het só gebeur:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jeremia het in die wagte se gedeelte van die paleis gebly totdat Jerusalem die dag ingeneem is.