Jeremiah 38:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Sedekia vir Jeremia: Laat niemand van hierdie woorde weet nie, en jy sal nie sterwe nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sedekia sê toe vir Jeremia: “Jy moet niemand vertel wat jy vir my gesê het nie. Doen jy dit, is jy dood! |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Sedek¡a vir Jeremia: Laat niemand van hierdie woorde weet nie, dat jy nie sterwe nie. |
| Afrikaans 1983 | Sedekia het vir Jeremia gesê: “Niemand moet van hierdie gesprek weet nie. Dan sal jy nie doodgemaak word nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop sê Sedekia vir Jeremia: “Niemand mag van hierdie gesprek weet nie, anders sterf jy! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sedekia het vir Jeremia gesê: “Jy moet vir niemand sê wat ons gepraat het nie, dan sal jy nie sterf nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sedekia het toe vir Jeremia gesê: “Jy moet vir niemand vertel wat jy vir my gesê het nie. Doen jy dit, is jy dood! |