Jeremiah 38:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as jy weier om uit te gaan, dit is die woord wat die HERE my laat sien het: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het my gewys wat sal gebeur as u weier om oor te gee: |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as u weier om uit te gaan -- dit is die woord wat die HERE my laat sien het: |
| Afrikaans 1983 | Maar as u weier om uit te gaan, dit is wat die Here my laat sien het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar as u bly weier om uit te gaan, is dít wat die Here my laat sien het: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die Here het vir my gewys wat sal gebeur as jy nie wil uitgaan nie: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het vir my gewys wat sal gebeur as u weier om oor te gee: |