Jeremiah 38:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het toe vir Jeremia met toue opgetrek en hom uit die put opgeneem, en Jeremia het in die voorhof van die gevangenis gebly.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het Jeremia met die toue opgetrek en hom uit die put gehaal. Daarna het Jeremia weer in die paleis se gevangenis gebly.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het Jeremia aan die toue opgetrek en hom uit die put uitgehaal. En Jeremia het in die voorhof van bewaking gebly.
Afrikaans 1983 en hulle het hom met die toue uit die put getrek. Daarna het hy in die binneplaas van die paleiswag gebly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en hulle het Jeremia met die toue opgetrek en hom uit die opgaarput laat kom. Jeremia het daarna in die binnehof van die wagte se kwartiere gebly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jeremia het dit gedoen, en hulle het hom met die toue uit die put opgetrek. Hy het in die binneplaas van die wagte gebly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het Jeremia met die toue opgetrek en hom uit die put gehaal. Daarna het Jeremia weer in die paleis gebly, in die gedeelte waar die wagte gebly het.