Jeremiah 38:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ebed-Meleg, die Kusiet, sê vir Jeremia: Sit tog hierdie ou gegote lappe en vrot lappe onder jou armsgate onder die toue. En Jeremia het so gedoen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ebed-Melek die Etiopiër het na Jeremia geroep en gesê: “Sit die lappe en ou klere onder jou arms sodat die toue jou nie seermaak nie.” Jeremia het toe so gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ebed-Meleg, die Kusiet, het vir Jeremia gesê: Sit tog die verslyte en geskeurde lappe onder jou armholtes onder die toue; en Jeremia het so gedoen. |
| Afrikaans 1983 | en vir hom gesê: “Sit die stukkende klere, die vodde, onder jou armholtes onder die toue.” Jeremia het dit gedoen |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ebed-Meleg, die Kussiet, het vir Jeremia gesê: “Sit tog die vodde van verslete en geskeurde klere onder jou armholtes, onder die toue in.” Jeremia het toe so gemaak, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het vir Jeremia gesê: “Jy moet die lappe onder jou arms sit sodat die toue jou arms nie seermaak nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het na Jeremia geroep en gesê: “Sit die lappe en ou klere onder jou arms sodat ons jou nie seermaak wanneer ons jou optrek nie.” Jeremia het toe so gemaak. |