Jeremiah 38:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Sefatja, die seun van Mattan, en Gedalja, die seun van Pashur, en Jukal, die seun van Selemja, en Pashur, die seun van Malkía, die woorde gehoor wat Jeremia met die hele volk gespreek het en gesê het:
Afrikaans (NLV) 2011 Sefatja seun van Mattan, Gedalja seun van Pasgur, Jukal seun van Selemja en Pasgur seun van Malkija het gehoor wat Jeremia vir die mense gesê het:
Afrikaans 1933/1953 Toe Sef tja, die seun van Mattan, en Ged lja, die seun van Pashur, en Jugal, die seun van Sel,mja, en Pashur, die seun van Malk¡a, die woorde hoor waarmee Jeremia die hele volk bly toespreek het, naamlik:
Afrikaans 1983 Sefatja seun van Mattan, Gedalja seun van Pasgur, Jukal seun van Selemja, en Pasgur seun van Malkija het gehoor wat Jeremia vir die hele volk sê, toe hy vir hulle gesê het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sefatja, seun van Mattan, Gedalja, seun van Pasgur, Jugal, seun van Selemja, en Pasgur, seun van Malkija, het die woorde gehoor wat Jeremia vir die hele volk bly sê het:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sefatja seun van Mattan, Gedalja seun van Pasgur, Jukal seun van Selemja en Pasgur seun van Malkija het gehoor wat Jeremia vir al die mense gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Jeremia op ’n keer met die mense gepraat het, het van die amptenare die dinge gehoor wat hy gesê het. Hierdie amptenare was Sefatja die seun van Mattan, Gedalja die seun van Pasgur, Jukal die seun van Selemja en Pasgur die seun van Malkija. Jeremia het gesê: