Jeremiah 37:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die Chaldeërs sal terugkom en teen hierdie stad veg en dit inneem en dit met vuur verbrand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal die Babiloniërs terugkom en weer teen hierdie stad kom veg. Hulle sal die stad inneem en afbrand. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die Chaldeërs sal terugkom en teen hierdie stad oorlog voer en dit inneem en dit met vuur verbrand. |
| Afrikaans 1983 | Die Galdeërs sal omdraai en teen hierdie stad kom veg en dit inneem en verbrand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die Galdeërs sal terugkom en teen hierdie stad oorlog voer en dit inneem en afbrand.” ’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Galdeërs sal terugkom en hulle sal oorlog maak teen hierdie stad en dit oorwin en dit verbrand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar omdat hulle nou terugtrek, sal die Babiloniërs terugkom en weer teen die stad kom veg. Hulle sal Jerusalem inneem en afbrand. |