Jeremiah 37:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jeremia het ingegaan en onder die volk uitgegaan, want hulle het hom nie in die gevangenis gesit nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jeremia was in dié tyd nog nie in die tronk opgesluit nie. Hy kon nog kom en gaan soos hy wou tussen die mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Jeremia nog in-- en uitgegaan onder die volk, en hulle het hom nog nie in die gevangenis gesit nie. |
| Afrikaans 1983 | Jeremia kon vrylik tussen die volk rondbeweeg, want hy was toe nog nie in die tronk gesit nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jeremia kon toe nog ongehinderd kom en gaan onder die volk; hulle het hom nog nie in die gevangenis gesit nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jeremia kon in daardie tyd tussen die mense rondloop, want hy was nie toe in die tronk nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jeremia was toe nog nie in die tronk opgesluit nie. Hy kon nog kom en gaan soos hy wou tussen die mense. |