Jeremiah 37:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waar is nou julle profete wat vir julle geprofeteer het en gesê het: Die koning van Babel sal nie teen julle en teen hierdie land kom nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Waar is julle profete nou wat geprofeteer het dat die koning van Babel nie teen julle of hierdie land sal optrek nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | En waar is julle profete wat vir julle geprofeteer het met die woorde: Die koning van Babel sal nie teen julle of teen hierdie land kom nie? |
| Afrikaans 1983 | Waar is die profete wat vir julle as profete opgetree het en gesê het die koning van Babel sal nie teen julle en teen hierdie land kom oorlog maak nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waar is julle profete wat vir julle geprofeteer het, ‘Die koning van Babilonië sal julle nie oorval nie, en ook nie hierdie land nie?’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En waar is julle profete nou wat vir julle die boodskap gebring het dat die koning van Babel nie teen julle en teen hierdie land sal kom oorlog maak nie? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Waar is daardie profete nou wat vir u gesê het dat die koning van Babel nie teen u of hierdie land sal optrek nie? |