Jeremiah 37:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verder het Jeremia vir koning Sedekía gesê: Wat het ek teen u of teen u dienaars of teen hierdie volk aanstoot gegee dat u my in die gevangenis gesit het?
Afrikaans (NLV) 2011 Toe vra Jeremia vir koning Sedekia: “Wat het ek verkeerd gedoen? Wat het ek aan u, u amptenare of aan die mense gedoen dat julle my in die tronk gegooi het?
Afrikaans 1933/1953 Verder het Jeremia aan die koning Sedek¡a gesê: Wat het ek teen u of teen u dienaars of teen hierdie volk gesondig, dat julle my in die gevangenis gesit het?
Afrikaans 1983 Toe vra Jeremia vir koning Sedekia: “Watter misdaad het ek teen u gepleeg, of teen u amptenare of teen hierdie volk dat julle my in die tronk gesit het?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jeremia het ook vir koning Sedekia gevra: “Wat het ek teen u of u dienaars of hierdie volk gesondig dat julle my in die gevangenis gesit het?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jeremia het ook vir koning Sedekia gesê: “Wat het ek verkeerd gedoen teen jou en jou amptenare en al hierdie mense? Hoekom het julle my in die tronk gesit?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe vra Jeremia vir koning Sedekia: “Wat het ek verkeerd gedoen? Wat het ek aan u, u amptenare of aan die mense gedoen dat julle my in die tronk gegooi het?