Jeremiah 37:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe Jeremia in die put en in die hutte ingegaan is, en Jeremia baie dae daar gebly het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jeremia is in ’n ondergrondse sel gesit waar hy ’n baie lang tyd gebly het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Jeremia in die kerker en in die gewelwe kom en Jeremia daar baie dae gebly het, |
| Afrikaans 1983 | Daar is Jeremia in 'n put met sytonnels gesit waar hy lank gebly het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So het Jeremia in die kerker beland, in die gewelfde deel. Jeremia moes baie dae daar bly. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het Jeremia toe in 'n put gesit. In die put was daar ook ander kamers, en Jeremia het lank daar gebly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jeremia is in ’n ondergrondse sel gesit. Daar het hy ’n baie lang tyd gebly. |